Fishcor se lopende rekening moet beskikbaar gestel word
Die waarnemende Voorsitter van Fishcor se tussentydse raad Mihe Gaomab sê dit is van kritiese belang dat sy lopende rekening beskikbaar gestel word vir operasionele kostes wat salarisse insluit. Die maatskappy se rekenings, insluitend beleggings, is alles deur owerhede gevries in verband met die ondersoek na die Fishrot-skandaal. Die voormalige Hoof Uitvoerende Beampte van die maatskappy Mike Nghipunya is een van die omkoopskandaal beskuldigdes. Gaomab het met die media gepraat…
