PROGRAMME


Die opstaanspan
6:00 am - 10:00 am
met Jean-Louis Knouwds&Yanna "Flink uit die Vere"
Sluit elke dag van 6 tot 10 by ons aan om jou oggend met vermaak te begin.

Elke dag werksessies
10:00 am - 2:00 pm
met JP Nel
Word deur jou gunsteling stasie vermaak terwyl jy werk!


Onspan met Kosmos
6:00 pm - 8:00 pm
met Lindsey Voigt
Sit jou voete in die lug en ontspan terwyl ek die beste aan jou bring met KOSMOS!