uhiuhuhoip

Nuus

Nuus

80 nuwe Covid-19 gevalle

Daar is vandag 80 nuwe Covid-19 gevalle in Namibië aangemeld. Die Uitvoerende Direkteur in die Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe met die syfers.

Read More

Meer oor die plaaslike entstof verspreidingsplan

Die Namibiese Minister van Gesondheid Dr Kalumbi Shangula sê die land se entstof verspreidingsplan word as uitstekend deur die Wêreldgesondheidsorganisasie ge-ag, soveel so, dat dit as sjabloon gebruik word vir ander soortgelyke lande. Hy het meer inligting in verband met die entstof verspreiding in die lang bekend gemaak.

Read More

Tiger se maat is erg ontsteld

Een van Tiger Woods se naaste vriende, Justin Thomas, sê hy was naar van skok oor die nuus dat die vyftien-malige Major-kampioen in Kalifornië in ‘n motorongeluk betrokke was. Woods het ‘n operasie ondergaan nadat sy motor gerol het en hy verskeie ernstige beserings aan sy bene en ‘n enkel opgedoen het. Thomas, wat vandeesweek […]

Read More

Daar is nog ‘n slenter, die keer by landbou

Die Ministerie van Landbou het kennis geneem van ‘n slenter waarvolgens mense uitgenooi is om aansoek te doen vir toelaes. Veral SME’s word geteiken vir landbouprogramme wat na bewering die land se ekonomie verbeter en werk skep. Een van die sogenaamde suksesvolle aansoekers is daarna gevra om versekering van 30 000 Britse pond te betaal […]

Read More

Fishcor se lopende rekening moet beskikbaar gestel word

Die waarnemende Voorsitter van Fishcor se tussentydse raad Mihe Gaomab sê dit is van kritiese belang dat sy lopende rekening beskikbaar gestel word vir operasionele kostes wat salarisse insluit. Die maatskappy se rekenings, insluitend beleggings, is alles deur owerhede gevries in verband met die ondersoek na die Fishrot-skandaal. Die voormalige Hoof Uitvoerende Beampte van die […]

Read More