
Zuma moet tronk toe
Die Raad vir die Bevordering van die Suid-Afrikaanse Grondwet, het die staatskapingskommissie se besluit verwelkom om die Konstitusionele Hof te vra om gevangenisstraf van twee jaar aan die gewese president Jacob Zuma op te lê. Die kommissie sê dit volg op Zuma se versuim om vir die kommissie se sitting op te daag ten spyte […]
VSA rou – 512 000 dood aan Covid
Amerika se President, Joe Biden, sê die sterftesyfer weens Covid-19 verwante oorsake wat die halfmiljoenkerf bereik het is ‘n somber en hartverskeurende mylpaal. Net meer as 512 000 mense is in die VSA dood, meer as in albei Wêreldoorloë. Daarbenewens is daar ook meer as 28,8 miljoen gevalle van die siekte in die land aangemeld. […]

